Lirik

Wanneer ek val Vat my na die spieĆ«lkassie toe Waar iemand haastig soek Agter oorstokkies Botteltjies omstamp Vir my vra of ek solank Water in die wasbak sal tap Laat ek dan die dettol ruik En weet ek sal ook anderkant uit Want ek's in goeie hande My skrape brand onder die watte Maar ek's in goeie hande My skrape brand onder die watte As ek verdwaal Vat my na die bushalte toe In daai veld opgeroes Ek wonder is dit hoe Die wagkamer in die hemel voel 'N Engel wat my koors kom meet En sommer 'n klem-in-die-kaak-inspuiting gee En sĆŖ ek moes al lankal weet Dat ek so iets maklik sou oorleef Want ek's in goeie hande My skrape brand onder die watte Maar ek's in goeie hande My skrape brand onder die watte Ek's in goeie hande My skrape brand onder die watte Maar ek's in goeie hande My skrape brand onder die watte Maar ek's in goeie hande
Writer(s): Johan Meiring Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out