Lirik

Verlustig jou in Hom En Hy sal jou gee Die begeertes van jou hart Verlustig jou in Hom As julle doen wat die skrif sê Strome van lewende water Strome van lewende water Sal uit jou binneste vloei Jy sê jy wil nie bekeer nie Jy draai jou rug op die Here Sondaar wat gaan jy maak Die dag wanneer Jesus kom
Writer(s): Public Domain Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out