Video Musik

Video Musik

Dari

PERFORMING ARTISTS
Samantha Leonard
Samantha Leonard
Lead Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Carlé Van Deventer
Carlé Van Deventer
Background Vocals
Rian Swanepoel
Rian Swanepoel
Background Vocals
Rixi Roman
Rixi Roman
Bass
David Klassen
David Klassen
Drums
Barthlo Visagie
Barthlo Visagie
Electric Guitar
Curt Petrus
Curt Petrus
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Riana Nel
Riana Nel
Composer
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Mixing Engineer
Devereaux Oosthuizen
Devereaux Oosthuizen
Producer

Lirik

Ek staan onder die aand se sterre
Vrede vind ek in die stille nag
Dit is waar ek vir jou wag
Ek hoor 'n stem van 'n belofte,
eerste woord tot laaste asem haal
Sal ek behoort aan jou
Maar my tyd stap aan
tog my hoop bly staan
Want ek wag op die dag,
wat my ridder my kom haal
En ek in sy arms val,
en niks ons ooit kan skei.
En ek wag op die nag,
want dis nie langer meer alleen
En ek weet jy is die een,
wat my hele lyf kan kry.
Hand aan hand in Menlyn se winkels,
Vasgegom hier aan jou dimpels, ja.
Dis waarvoor ek nog altyd wag
Stry oor wie vandag bestuur,
jou en myne dis te duur my skat.
Dis waarvoor ek nog altyd wag.
Maar my tyd stap aan,
tog my hoop bly staan ...
Want ek wag op die dag,
wat my ridder my kom haal
En ek in sy arms val,
en niks ons ooit kan skei.
En ek wag op die nag,
want dis nie langer meer alleen
En ek weet jy is die een,
wat my hele lyf kan kry.
Want jy belowe my,
dit wat ek wil hoor.
Jy leer my,
verseker my om in ons te glo.
Want ek wag op die dag,
wat my ridder my kom haal
En ek in sy arms val,
en niks ons ooit kan skei
En ek wag op die nag,
want dis nie langer meer alleen
En ek weet jy is die een,
wat my hele lyf kan kry.
Written by: Riana Nel
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...