Dari

PERFORMING ARTISTS
Piet Botha
Piet Botha
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Piet Botha
Piet Botha
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Lanie Van Der Walt
Lanie Van Der Walt
Producer

Lirik

Op 'n donker pad
Het ek jou verloor
In 'n vreemde stad
Terwyl die deuntjie
Oor en oor
Bly draai
In 'n stad sonder naam
By die middernag verby
Toe ek omkyk was jy weg
Niemand kon jou kry
Kyk hoe dans sy
In die skemer
In die verte
Maar ek hoop dit gaan goed met jou
Daar in Kammaland
Die apteker sorg goed vir jou
Neem jou by die hand
In die skemer in
In 'n stad sonder naam
By die middernag verby
Toe ek omkyk was jy weg
Niemand kon jou kry
Kyk hoe dans sy
In die skemer
In die verte
Net verby die middernag
Lê die vreemde stad
En as jy te lank hier vertoef
Dan raak jy die pad
Maklik byster
In 'n stad sonder naam
By die middernag verby
Toe ek omkyk was jy weg
Niemand kon jou kry
Kyk hoe dans sy
In die skemer
In die verte
Written by: J P Botha
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...