Ditampilkan Di
Lagu Teratas Berdasarkan Werner Van Der Hoven
Lagu Serupa
Dari
COMPOSITION & LYRICS
Werner Van Der Hoven
Songwriter
Frederick den Hartog
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Frederick den Hartog
Producer
Pierre Greeff
Producer
Lirik
Die wind waai deur die blare die wingerde staan styf
Opgelei in hulle rye gereed vir parstyd
Die druiwe raak al soeter veral Souvenir Blanc
Mar ek wag vir daai Merlot laat daai rooi duiwel brand
Want jou liefde jou liefde proe net soos die Wynland
Daar wa die skemers tot laat brand
Op jou het ek my hart verloor
Want jou liefde jou liefde voel net soos die Wynland
Daar wa die skemers nog hoog brand
Jy het met my hart getoor
Die trekkers sleep hulle waens die mandjie loop al oor
Hop hop na die kelder en venaand in die stoor
Maak daai tenke voller wynmaker doen jou bes
Gooi hom innie bottel lat ek my dors kan les...
Want jou liefde jou liefde proe net soos die Wynland
Daar wa die skemers tot laat brand
Op jou het ek my hart verloor
Want jou liefde jou liefde voel net soos die Wynland
Daar wa die skemers nog hoog brand
Jy het met my hart getoor
As jy wegraak dan voel ek alleen
Dan sit ek met 'n knop in my keel
Maar jou roesbruin is ook vir my mooi
Jy sal terugkom as jy bloeisels begin gooi
Want jou liefde jou liefde proe net soos die Wynland
Daar wa die skemers tot laat brand
Op jou het ek my hart verloor
Want jou liefde jou liefde voel net soos die Wynland
Daar wa die skemers nog hoog brand
Jy het met my hart getoor
Daar wa die skemers tot laat brand
Op jou het ek my hart verloor
Op jou het ek my hart verloor
Writer(s): Werner Van Der Hoven
Lyrics powered by www.musixmatch.com