Dari
PERFORMING ARTISTS
Ruhan Du Toit
Vocals
Loki Rothman
Background Vocals
Hiram Koopman
Saxophone
COMPOSITION & LYRICS
Loki Rothman
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Loki Rothman
Producer
Lirik
[Verse 1]
Rol jou moue op, roep die hele dorp
Elke vuur begin met ‘n vonk
Daar waar die donker is gaan uit en skyn jou lig
Daar waar die mense jou hulp kort
Sit jou hoop weer terug in die grond
[Chorus]
Dis jou huis, dis jou dorp
Dis jou land, dis jou trots
Dis vir jou, dis vir ons
Die mense is die land se rots
Die pad sal ons saam stap, so vat my hand
Ons is daar waar hulp kort vir die mense op die dorp
[Verse 2]
Daars 'n trein wat kom so klim nou op
Vat nou hande met almal in die dorp
Want jy weet ons kyk nooit terug voor in die pad skyn 'n lig
Daar voor lê ‘n helder toekoms
Sit jou hoop weer terug in die grond
[Chorus]
Dis jou huis, dis jou dorp
Dis jou land, dis jou trots
Dis vir jou, dis vir ons
Die mense is die land se rots
Die pad sal ons saam stap, so vat my hand
Ons is daar waar hulp kort vir die mense op die dorp
Vir die mense op die dorp
[Verse 3]
Daar waar die mense jou hulp kort
Sit jou hoop weer terug in die grond
[Chorus]
Dis jou huis, dis jou dorp
Dis jou land, dis jou trots
Dis vir jou, dis vir ons
Die mense is die land se rots
Die pad sal ons saam stap, so vat my hand
Ons is daar waar hulp kort vir die mense op die dorp
Vir die mense op die dorp
Written by: Loki Rothman

