Video Musik

Impulsief
Tonton video musik {trackName} dari {artistName}

Dari

PERFORMING ARTISTS
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
Performer
COMPOSITION & LYRICS
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
Mastering Engineer

Lirik

Ek soek n klomp geraas in my ore Sing net songs met agressiewe woorde Eks verlore Maar dis kalm Ek bestuur nie Ja nee darem En jy se Jy soek meer as woorde uit die hart En jy kort meer as n bietjie tyd apart So ek sal wag in die donker van die nag Op daai hoek by nommer 85 Waar sou ek wees Wanneer sou ek begin te leef Einde van die aand Die glase begin breek N koue sweet Soos ek jou boodskappe lees Einde van die aand Die harte begin breek Ek weet Ek moet Ek moet ophou roep Impulsief Ek doen alles want ek moet Net voel Asof My hart hol teen n spoed Impulsief Ek sal altyd na dit soek Dis een deur toe En n ander oop Dis een keer seer Maar hy hou aan klop Dis een keer cheers en dan baie shots Twee bar drie niks verander fok Dis die selfde storie Elke keer hier Niks gebeur nie Ek is nie geintresseer nie Min verwag Maar tog teleurgesteld Daars geweld Daars nie hoop nie Daars nie geld Daars nie brood nie Ook nie melk Kan iemand my tog kom help Jy soek meer as woorde uit die hart En jy kort meer as n bietjie tyd apart So ek sal wag in die donker van die nag Op daai hoek by nommer 85 Waar sou ek wees Wanneer sou ek begin te leef Einde van die aand Die glase begin breek N koue sweet Soos ek jou boodskappe lees Einde van die aand Die harte begin breek Ek weet Ek moet Ek moet ophou roep Impulsief Ek doen alles want ek moet Net voel Asof My hart hol teen n spoed Impulsief Ek sal altyd na dit soek
Writer(s): William Henru Ekkerd Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out