album cover
Die Rower
album cover
Die Rower dirilis pada 15 Desember 2023 oleh Vonk Musiek sebagai bagian dari album Die Rower
15 Desember 2023
LabelVonk Musiek
BPM86
Melodiksi
Level Akustik
Valence
Kemampuan untuk menari
Energi

Video Musik

Video Musik

Lirik

[Verse 1]
Sy breek die lig met haar hande
Sy's 'n blyplek vir 'n immigrant
Sy leef
[Verse 2]
Sy is 'n glaskas vir 'n bruidegom
Sy't 'n soet hart wat staan by hom
Of was dit ek?
[Verse 3]
Ek is volledig maar ek weet dit nie
Ek word nat gegooi met haar liefde in die nag
[Verse 4]
Sy is uiwerig om haar self te gee
Wie verdien fonteine van haar hart?
[Chorus]
En dalk is ek die rower
Die impulsiewe dief
Wat haar verslaaf met anime
Wat haar geheue beroof om by my te bly
Dalk is ek die rower van haar lyf
Wat in die donker vir haar liefdes briewe skryf
Dalk is ek die rower van haar siel
Wat als wat ek by haar kon kry verniel
Dalk is ek die rower
[Verse 5]
Sy is 'n blom by die hemel boot
En as ek kon, wou ek aan haar behoort
Ek leef
[Verse 6]
Sy is onsigbaar in die atmosfeer
Maar ek voel haar
Haar eind en haar begin
[Verse 7]
Kom soek my waar my hart uitspoel
Besoek om my werklik te laat voel
[Verse 8]
Gebruik my as die voorreg pas
Bereik as die roof net liefde was
[Chorus]
En dalk is ek die rower
Die impulsiewe dief
Wat haar verslaaf met anime
Wat haar geheue beroof om by my te bly
Dalk is ek die rower van haar lyf
Wat in die donker vir haar liefdes briewe skryf
Dalk is ek die rower van haar siel
Wat als wat ek by haar kon kry verniel
Dalk is ek die rower
[Chorus]
Dalk is ek die rower van haar lyf
Wat in die donker vir haar liefdes briewe skryf
Dalk is ek die rower van haar siel
Wat als wat ek by haar kon kry verniel
Dalk is ek die rower
Written by: Juan Boucher
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...