Video Musik
Video Musik
Dari
PERFORMING ARTISTS
Werner Olckers
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Werner Olckers
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Werner Olckers
Producer
Wim Janse van Rensburg
Producer
Lirik
[Verse 1]
Klimraam, bank balans
Niemand hier kan eintlik dans
Hey, jy, onplesier
Is ek net jou troeteldier?
[PreChorus]
Golwe sal nog kom en gaan
Ek en jy sal hier bly staan
[Chorus]
Maar oh
Jy was my gunsteling, ja-ah
Oh
Jy was my gunsteling, ja-ah
[Verse 2]
Speel ding kan nie sing
Pappa koop jou goue ring
Yskas, sit hier vas
Ons kan later klere was
Soen haar saggies op die mond
Môre voel ons ongesond
[PreChorus]
Golwe sal nog kom en gaan
Ek en jy sal hier bly staan
[Chorus]
Maar oh
Jy was my gunsteling, ja-ah
Oh
Jy was my gunsteling, ja-ah
[Bridge]
Al val die woorde helder voor jou oë
Al kruis die paaie oor 'n donker spoor
Al het jy stukkies van jouself verloor
Sing, ah-ah, ah-ah, ah-ah-ah-ah-ah-ah-ah
[Chorus]
Maar oh
Jy was my gunsteling, ja-ah
Oh
Jy was my gunsteling, ja-ah
Oh
Jy was my gunsteling, ja-ah
[Outro]
Oh
Jy was my gunsteling
Written by: Werner Olckers


