Video Musik

Video Musik

Dari

PERFORMING ARTISTS
Irene-Louise Van Wyk
Irene-Louise Van Wyk
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer

Lirik

[Intro]
Almal het ‘n bietjie liefde nodig
Bietjie liefde
Almal het ‘n bietjie liefde nodig
Bietjie liefde
[Verse 1]
Voel die liefde in die lug
Kyk hoe kyk hy en sy loer terug
Daar gaan vra hy of sy wil dans
Sy knik en steek haar hand uit vat vanaand 'n wille kans, ja
Sy’t haar lucky boots aan
Haar lucky cowboy boots aan vanaand
[Chorus]
Almal het ‘n bietjie liefde nodig
Bietjie liefde
Almal het ‘n bietjie liefde nodig
Bietjie liefde
Luister plus lag plus dans
Is - is - is
Almal het ‘n bietjie liefde nodig
Bietjie liefde
Luister plus lag plus dans
Is gelyk aan liefde
[Verse 2]
Nog ‘n liedjie
Nog ‘n dans
Kyk hoe lag hy en sy lag saam
Amper einde van die aand
Ek dink hier kom 'n ding, ek sien hy soen haar op haar wang, ja
Sy’t haar lucky boots aan
Haar lucky cowboy boots aan vanaand
[Chorus]
Almal het ‘n bietjie liefde nodig
Bietjie liefde
Almal het ‘n bietjie liefde nodig
Bietjie liefde
Luister plus lag plus dans
Is - is - is
Almal het ‘n bietjie liefde nodig
Bietjie liefde
Luister plus lag plus dans
Is gelyk aan liefde
[Bridge]
Een paar vellies plus cowboy boots
Maal met heelaand dans
Is gelyk aan liefde
Gebreekte harte wat se stukkies pas
Maal met heelaand dans
Is gelyk aan liefde
[Chorus]
Almal het ‘n bietjie liefde nodig
Bietjie liefde
Almal het ‘n bietjie liefde nodig
Bietjie liefde
Luister plus lag plus dans
Is - is - is
Almal het ‘n bietjie liefde nodig
Bietjie liefde
Luister plus lag plus dans
Is gelyk aan liefde
[Chorus]
Almal het ‘n bietjie liefde nodig
Bietjie liefde
Almal het ‘n bietjie liefde nodig
Bietjie liefde
Luister plus lag plus dans
Is - is - is
Almal het ‘n bietjie liefde nodig
Bietjie liefde
Luister plus lag plus dans
Is gelyk aan liefde
Bietjie liefde
Written by: Don Kelly
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...