album cover
Soen
1.287
Afrikaans
Soen dirilis pada 1 November 2024 oleh Warner Music Africa sebagai bagian dari album Begin
album cover
AlbumBegin
Tanggal Rilis1 November 2024
LabelWarner Music Africa
Melodiksi
Level Akustik
Valence
Kemampuan untuk menari
Energi
BPM133

Video Musik

Video Musik

Lirik

[Verse 1]
Kyk saam my 'n movie by my flat vanaand
Praat met my oor dinge wat vir jou saak maak
Ry en kyk die ligges daar in Pikkewynstraat, oh
[Verse 2]
Kry my by die sirkel daar by Springbok bar
Dan drink ons nog ’n ietsie tot ons lekker praat
Raak 'n bietjie dieper tot die wêreld sin maak, oh
[Verse 3]
En wat ookal jy beplan vir vanaand, sit dit gou op ys
Eks op pad, gee my kans, doen dit saam met my
Skryf ons aan ’n storie
Voel elke emosie
Solank ek nie alleen is nie
[PreChorus]
Ek’s okay, ek’s okay alleen
Maar die stilte om my raas al hoe meer
Onafhanklik, ek het probeer
Ek's reg om alles in twee te deel
[Chorus]
Ek sal alles eerder saam jou doen
L-C dam, Hazelwood, markies op 'n saterdag
Na dit gaan ons Lucky’s toe
En as daar later niks is om te doen nie, my lief
Kan ons altyd 'n bietjie soe-oe-oe-oe, oe-oen, soe-oe-oe-oen
Dalk net 'n bietjie soe-oe-oe-oe, oe-oen, soe-oe-oe-oen
Dalk net 'n bietjie soen
[Verse 4]
Dan bel ek haar en sy sê
“Hey, hoe gaan dit daar?”
Nee, goed en jy?
Ek weet dis bietjie impulsief
Maar ek kom haal jou oor ’n uur
Vir pic nic bo-op ’n gebou
"Wag, hoe?"
Ek ken 'n ou
Trek jou warm aan want as die son sak gaan ons uitgaan
[PreChorus]
Ek’s okay, ek’s okay alleen
Maar die stilte om my raas al hoe meer
Onafhanklik, ek het probeer
Ek's reg om alles in twee te deel
[Chorus]
Ek sal alles eerder saam jou doen
L-C dam, Hazelwood, markies op 'n saterdag
Na dit gaan ons Lucky’s toe
En as daar later niks is om te doen nie, my lief
Kan ons altyd 'n bietjie soe-oe-oe-oe, oe-oen, soe-oe-oe-oen
Dalk net 'n bietjie soe-oe-oe-oe, oe-oen, soe-oe-oe-oen
Dalk net 'n bietjie soen
[Bridge]
En dis al wat ek nodig het as my bloed kook en my drome teen die wêreld baklei
Soek weer die eerste vers
Tussen Pretoria pers
Oorkant die pink paleis
Mors jou tyd
Saam met my
[PreChorus]
Ek’s okay, ek’s okay alleen
Maar die stilte om my raas al hoe meer
Onafhanklik, ek het probeer
Ek's reg om alles in twee te deel
[Chorus]
Ek sal alles eerder saam jou doen
L-C dam, Hazelwood, markies op 'n saterdag
Na dit gaan ons Lucky’s toe
En as daar later niks is om te doen nie my lief
Kan ons altyd 'n bietjie soe-oe-oe-oe, oe-oen, soe-oe-oe-oen
Dalk net 'n bietjie soe-oe-oe-oe, oe-oen, soe-oe-oe-oen
Dalk net 'n bietjie soen
Written by: Marco van Deventer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...