Video Musik
Video Musik
Dari
PERFORMING ARTISTS
Lila Swift
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Lila Swift
Lyrics
Shan Read
Songwriter
Richann Brüssow
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Producer
Lirik
Ek wil gesels met jou al weet ek jy wil slaap
Stories vertel vir jou tot laat in die aand
Sien jy my nog duidelik
Of verdrink ons in 'n skare
Kom ons maak ons oë toe en verdwyn
Oor en oor ek kan jou nie verloor
Ek kan nie ek wil wegkruip
'n Bietjie wegkruip
Oor en oor ek voel die wind van voor af kom
En ek wil wegkruip
'n Bietjie wegkruip
Oh
Kan ons net wegkruip
Net 'n bietjie wegkruip
Oh
Kan ons net wegkruip
Net 'n bietjie wegkruip
Ek kan jou sê as daar iets is wat my pla
Luister geduldig ek weet dat jy verstaan
En voel jy dat ons tydelik is
Of bou ons nou 'n toekoms
Ek wil jou vir altyd by my hou
Oor en oor ek kan jou nie verloor
Ek kan nie ek wil wegkruip
'n Bietjie wegkruip
Oor en oor ek voel die wind van voor af kom
En ek wil wegkruip
'n Bietjie wegkruip
Oh
Kan ons net wegkruip
Net 'n bietjie wegkruip
Oh
Kan ons net wegkruip
Net 'n bietjie wegkruip
Written by: Lila Swift, Richann Brüssow, Shan Read