Video Musik
Video Musik
Dari
PERFORMING ARTISTS
Ray Dylan
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Nikolaus Presnik
Composer
Sarah Theron
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Byron Kuntz
Producer
Lirik
[Verse 1]
Jessie ek onthou toe ons nog kinders was
Daai sproete en daai dimpels wat so maklik lag
Drome gedroom in die lang gras by die vlei
[Verse 2]
Hoe ons eendag groot sou word
En altyd saam wees, my Jessie, ek en jy
[Chorus]
Jessica
Jy kan maar glo, Jessie baby, daar's geen ander een
Hierdie hart brand droomgedagtes net oor jou
Jessica
Dit was net ons op die strand toe die son sak, ek onthou
Jessica
Kom kyk, Jessie baby, kom kyk wat ek bedoel
As ek sê ek is op my knieë, net oor jou
Jessica
En toe dit lig word was jy warm, om my gevou
[Verse 3]
Hmm, Jessie ek onthou nog daardie eerste soen
Jou oë se bruin agter die paviljoen
Die wind
Die wind
Die son
Die son
Jou mond
Jou mond
[Verse 4]
Jy't gevra of ek van jou hou?
Ek lief jou Jessie, my baby, ek sê jou nou
[Chorus]
Jessica
Jy kan maar glo, Jessie baby, daar's geen ander een
Hierdie hart brand droomgedagtes net oor jou
Jessica
Dit was net ons op die strand toe die son sak, ek onthou
Jessica
Kom kyk, Jessie baby, kom kyk wat ek bedoel
As ek sê ek is op my knieë, net oor jou
Jessica
En toe dit lig word was jy warm, om my gevou
[Bridge]
Jessica
Ooh, Jessica
[Verse 5]
Ooh, Jessica
Ja, kom kyk Jessie baby, kom kyk wat ek bedoel
As ek sê ek is op my knieë, net oor jou
Jessica
En toe dit lig word was jy warm om my gevou
[Outro]
Jessica
Written by: Nikolaus Presnik, Sarah Theron