Dari

PERFORMING ARTISTS
Die Kaalkop Waarheid
Die Kaalkop Waarheid
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Nardus du Plooy
Nardus du Plooy
Songwriter

Lirik

[Verse 1]
Wel, ek bieg, ek was die meester
Geweet hoe om jou te beheer
En elke tree wat jy loop
Ek was altyd twee tree voor
[Verse 2]
Niks het jou ontgaan nie
Ek sit, ek drink en ek dink
Aan daai stukke van ons lewens
Wat nou stadig by my keel opdruk
En my mond word droog en ek sluk
[Chorus]
En ek staan op en ek loop uit
En ek gooi op want ek sien jou nie meer nie
Ek staan op en ek loop uit
En ek gooi op want ek sien jou nie meer nie
[Verse 3]
Wel, ek bieg, ek was die meester
Geweet hoe om jou te speel
En elke woord wat jy hoor
Ek was altyd twee woorde voor
[Verse 4]
Ek kan dit nie verstaan nie
Ek sit, ek stink, ek verdink
Aan daai stukke van ons lewens
Wat my maag op en af laat druk
En my mond word droog en ek sluk
[Chorus]
En ek staan op en ek loop uit
En ek gooi op want ek sien jou nie meer nie
Ek staan op en ek loop uit
En ek gooi op want ek sien jou nie meer nie
[Bridge]
Die brandewyn laat my vergeet
Ek meng dit met Coke my hele lewe
Meng dit met jou en ek-
[Chorus]
Staan op en ek loop uit
En ek gooi op want ek sien jou nie meer nie
Ek staan op en ek loop uit
En ek gooi op want ek sien jou nie meer nie
Written by: Nardus du Plooy
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...