Video Musik
Video Musik
Dari
PERFORMING ARTISTS
Glaskas
Performer
Deon Meiring
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Deon Meiring
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Deon Meiring
Producer
Lirik
[Verse 1]
Bly om te sien jy's veilig by die huis
Wou net hierdie vir jou skryf
Om te sĂȘ dat jy beeldskoon sonder jou mantel lyk
Hoop net jy verstaan die rede vir my misdaad
Die rede vir my misdaad is eintlik jy
[Chorus]
Want ek wil langs jou lĂȘ tot die stad stil raak
En net luister hoe
Hoe jy asem haal
Want vanaand is dit al
Dit is al wat saak maak
Jy kan my maar aankla, jy is al wat saak maak
Vanaand
[Verse 2]
Jy haal jou masker af en toe ek na jou lippe kyk
Het ek gehoop jy spreek die einde van my wĂȘreld uit
Toe ek kon voel hoe klop jou hart teen my lyf
Kon ek 'n meesterstuk op daardie ritme skryf
[Chorus]
Want ek wil langs jou lĂȘ tot die stad stil raak
En net luister hoe
Hoe jy asem haal
Want vanaand is dit al
Dit is al wat saak maak
Jy kan my maar aankla, jy is al wat saak maak
Vanaand
[Bridge]
Ons kan die wĂȘreld verander
As die wĂȘreld net gou verstaan
SĂȘ ek moet verander maar ek's onder die invloed van jou masker
Onverdraagsaam mal oor jou
Maar ek moet van jou weg vlug
Haal net af jou masker want ek is mal oor jou gesig
[Chorus]
En ek wil langs jou lĂȘ tot die stad stil raak
En net luister hoe
Hoe jy asem haal
Want vanaand is dit al
Dit is al wat saak maak
Jy kan my maar aankla, jy is al wat saak maak
Vanaand
[Outro]
Jy is al wat saak maak vanaand
Jy is al wat saak maak vanaand
Written by: Deon Meiring, Meiring Deon Strikdas


