Video Musik

Ditampilkan Di

Dari

PERFORMING ARTISTS
Retief Burger
Retief Burger
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Retief Burger
Retief Burger
Songwriter

Lirik

By U alleen is die woorde wat lewe gee By U alleen is die vrede wat ons begeer Ons oe is op U Ons wag hier op U U alleen By U alleen word die donkerste nag verlig By U alleen vind die soekende hart sy rus Ons oe is op U Ons wag hier op U U alleen Heilige Here ons loof en ons eer U alleen Wie kan met U vergelyk Heilige Here vir U sal ons lewe Die een By wie hierdie harte sal bly Vir wie hierdie lofsang vereis Helige Here Dis U alleen By U alleen is die antwoord op al ons vrae By U alleen is die hoop wat ons in ons dra Ons oe is op U Ons wag hier op U U alleen Helige Here Ons loof en ons eer U alleen Wie kan met U vergelyk Heilige Here vir U sal ons lewe Die een by wie hierdie harte sal bly Vir wie hierdie lofsang vereis Heilige Here dis U alleen En daar is geen ander wat eindeloos heers Dis net U U alleen Helige Here ons loof en ons eer U alleen Wie kan met U vergelyk Oooh Heilige Here Vir U sal ons lewe Die een By wie hierdie harte sal bly Vir wie hierdie lofsang vereis Helige Here Heilige Here Helige Here Dis U alleen
Writer(s): Burger Retief Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out