Video Musik

Ditampilkan Di

Dari

PERFORMING ARTISTS
Spoegwolf
Spoegwolf
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Songwriter

Lirik

Wat's daai lyne op jou gesig Nee dis seker net die lig Trek jou lip styf teen my verlede Al my stories is net oordrewe Daars oorlewering Wie's daai kort donner op die corner Waarmee jy heeldag staan en praat Hy moet sy eie vriende maak Ek was al meer as net een keer jonk gewees En die hemel alleen die weet Ek is al amper dood van gees Aangetrek soos n blinkertjie Jy gooi my hart soos n sinkertjie Net een woord elke asem lank As jy so slaap en praat Maak jy my net so bang, sê my Wie's daai kort donner op die corner Waarmee jy heeldag staan en praat Hy moet sy eie vriende maak Ek was al meer as net een keer jonk gewees Die hemel alleen die weet Ek is al amper dood van gees Wie's daai kort donner op die corner Waarmee jy heeldag staan en praat Hy moet sy eie vriende maak Ek was al meer as net een keer jonk gewees En die hemel alleen die weet Ek is al amper dood van gees
Writer(s): Moskou Toit Johan Du, Stephanus Toit Daniel Du, Lodewyk Wielligh Christiaan Von, Albertus Jakobus Wilhelmus Merwe Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out