album cover
Sing
30
Afrikaans
Sing dirilis pada 4 April 2014 oleh Select Musiek sebagai bagian dari album 'N Nuwe Môre
album cover
Tanggal Rilis4 April 2014
LabelSelect Musiek
Melodiksi
Level Akustik
Valence
Kemampuan untuk menari
Energi
BPM130

Dari

PERFORMING ARTISTS
Louis Loock
Louis Loock
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics
Sean Butler
Sean Butler
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics

Lirik

Sy het elke dag vir hom bly wag
Deur die venster sit en staar
Hy het elke week 'n brief gestuur
Met 'n lied uit sy hart wat hy saam met haar wil sing
Sing sing saam met my as die son onder gaan
Dan sing sing ek ook saam onder dieselfde maan
Ons droom hoe dit sal wees wanneer ek huis toe kom
Dan sing ons en dans ons uiteindelik saam
(Sing ons en dans ons weer saam)
Tot die dag wat hy sal huis toe kom
(Huis toe kom)
Tot twee harte saam kan wees
Tot hy haar styf in sy arms hou
Met 'n lied uit sy hart wat hy saam met haar wil sing
(Met haar wil sing)
Sing sing saam met my as die son onder gaan
Dan sing sing ek ook saam onder dieselfde maan
Ons droom hoe dit sal wees wanneer ek huis toe kom
Dan sing ons en dans ons uiteindelik saam
(Sing ons en dans ons uiteindelik saam)
Hy klop toe aan haar deur hul oë ontmoet
Weer 'n keer gelukkige einde wat gebeur uiteindelik saam
(Sing sing sing sing sing)
Sing sing saam met my as die son onder gaan
Dan sing sing ek ook saam onder dieselfde maan
Ons droom hoe dit sal wees wanneer ek huis toe kom
Dan sing ons en dans ons uiteindelik saam
(Sing ons en dans ons uiteindelik saam)
Sing sing saam met my as die son onder gaan
Dan sing sing ek ook saam onder dieselfde maan
Ons droom hoe dit sal wees wanneer ek huis toe kom
Dan sing ons en dans ons uiteindelik saam
Written by: Don Kelly, Niel Schoombee, Sean Butler
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...