Lirik

Kom help my varkie vang Kom help my varkie vang Ek wil sy lekkere spekboud braai Kom help my varkie vang Kom help my varkie vang Ek wil sy lekkere spekboud braai Hier kom hy reguit op ons afgedraf Ag nee hy is nou sommer laf Hier kom hy weer op ons afgedraf Om n vark te vang dit is n straf Kom help my varkie vang Kom help my varkie vang Ek wil sy lekkere spekboud braai Kom help my varkie vang Kom help my varkie vang Ek wil sy lekkere spekboud braai Ek tackle hom voor my ouma se deur Agge nee daar beginne hy te skree Ek wurg hom nou met my das Ag nee daar begin hy te skree Ek keer hom toe vas by die onderste hek Ag nee hy gly nou spanspek Ek hardloop hom in soos n haan sonder nek Ag nee nou lyk ek soos n gek Kom help my varkie vang Kom help my varkie vang Ek wil sy lekkere spekboud braai Kom help my varkie vang Kom help my varkie vang Ek wil sy lekkere spekboud braai Die mense dink ek is n gek Ag nee al wat ek soek is spek Ek vang hom uiteindelik by die onderste hek Ek spring op hom en breek sy nek Kom help my varkie vang Kom help my varkie vang Ek wil sy lekkere spekboud braai Kom help my varkie vang Kom help my varkie vang Ek wil sy lekkere spekboud braai... ...kom help my varkie vang Kom help my varkie vang Ek wil sy lekkere spekboud braai Kom help my varkie vang Kom help my varkie vang Ek wil sy lekkere spekboud braai Kom help ky varkie vang Kom help my varkie vang Ek wil sy lekkere spekboud braai Kom help my varkie vang Kom help my varkie vang Ek wil sy lekkere spekboud braai
Writer(s): D Venter Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out