Crediti
PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Songwriter
F du Plessis
Songwriter
Testi
Oh-oh-oh-oh
Oh-oh-oh-oh
Dis n aanhou stryd om jou te keer
Want jy kry dit altyd reg
Soms dink ek jy voel n veër
Want jou stories raak te erg
Nes ek dink dis onder beheer
Begin jy my verlei
Smeer maar die heuning om my mond
En dan het jy my
Want jy draai my om jou pinkie draai
Ek kannie meer dink nie
Jy dis net jy wat my so
Om en om en om jou pinkie draai
Diep in my gedagtes
Swaai my hart tot hy weer oop is
Jy dis net jy wat my so
Om en om en om jou pinkie draai
Oh-oh-oh-oh
Oh-oh-oh-oh
Oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh
Oh-oh-oh-oh
Jou woorde trek my stadig in
En jy weet my hart raak sag
Die aansit hartseer in jou oë
Dit laat my eintlik lag
Maar nes ek dink dis onder beheer
Begin jy my verlei
Smeer maar die heuning om my mond
En dan het jy my
Want jy draai my om jou pinkie draai
Ek kannie meer dink nie
Jy dis net jy wat my so
Om en om en om jou pinkie draai
Diep in my gedagtes
Swaai my hart tot hy weer oop is jy
Dis net jy wat my so om en om en om jou pinkie draai
Oh-oh-oh-oh
Oh-oh-oh-oh
Oh oh oh oh oh oh oh oh
Oh-oh-oh-oh
Oh-oh-oh-oh
Oh-oh-oh-oh
Oh oh oh oh oh oh oh oh
Oh-oh-oh-oh
Draai my om jou pinkie draai
Oh draai my om jou pinkie
Draai my om jou pinkie draai
Draai draai draai draai draai
Draai my om jou pinkie draai
Ek kannie meer dink nie
Jy dis net jy wat my so om en om en om jou pinkie draai
Diep in my gedagtes
Swaai my hart tot hy weer oop is
Jy dis net jy wat my so om en om en om jou pinkie draai
Written by: F du Plessis, Juanita du Plessis