I successi di Pierre Rossouw
Crediti
PERFORMING ARTISTS
Pierre Rossouw
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Pierre Rossouw
Composer
Niel Schoombee
Lyrics
Don Kelly
Lyrics
Michael Lindt
Composer
Testi
Elke dag tot die son gaan sak
Tap die sweet om elke uur
Sakke sout en 'n bitter pil
As verkeer so teen jou skuur
Na die gym toe, en die werk toe
En dan skool toe moet ons gaan
Kosmaak en skoonmaak
Is deel van ons bestaan
Ons hardloop rond, ja ons vat nie grond
Te min ure in die dag
Hoe gaan ons die briek aan draai
Dis tyd dat ons weer lag
As ons games speel en 'n grap deel
En ek 'n foto van jou steel
'N Boek lees en saamwees
Ons is nooit verveeld
Jamblikke, visblikke, vier by vier
Almal bymekaar, die hele family
Die hond en die kat en die pappegaai
Is alles in die bakkie, dat die wiele draai
Jamblikke, visblikke
Visstokke, minirokke
Sonbrille, pynpille
Dis alles in die bakkie
Laat die wiele draai
Dis alles in die bakkie
Laat die wiele draai
Ons jaag altyd 'n nuwe dag
Net om more weer te kla
Ons dink nog ons het 'n bietjie tyd
Dan is die nuwe kwale daar
Jy moet oppak, jy moet aflaai
En die tyd is reeds so min
En ons wens net die vakansie
Kan nou begin
Jamblikke, visblikke, vier by vier
Almal bymekaar, die hele family
Die hond en die kat en die pappegaai
Is alles in die bakkie, dat die wiele draai
Jamblikke, visblikke
Visstokke, minirokke
Sonbrille, pynpille
Dis alles in die bakkie
Laat die wiele draai
Junie wind en reen
En of ons nou geld moet leen
Desember in die sonnetjie
Met 'n afbeen hond wat kreun
Gee ons net 'n kans
Om 'n bietjie af te blaas
Ons wil net 'n bietjie rus
Voor ons weer so moet jaag
Jamblikke, visblikke
Visstokke, minirokke
Sonbrille, pynpille
Jamblikke, visblikke
Visstokke, minirokke
Sonbrille, pynpille
Dis alles in die bakkie
Laat die wiele draai
Jamblikke, visblikke, vier by vier
Almal bymekaar, die hele family
Die hond en die kat en die pappegaai
Dis alles in die bakkie, dat die wiele draai
Jamblikke, visblikke
Visstokke, minirokke
Sonbrille, pynpille
Dis alles in die bakkie
Laat die wiele draai
Writer(s): Schoombie Niel, Kelly Don, Rossouw Pierre, Lint Micheal
Lyrics powered by www.musixmatch.com