Video musicale

In primo piano

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Joe Foster
Joe Foster
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Joe Foster
Joe Foster
Songwriter

Testi

So diepgaande, Die oorweldigende sagtheid in jou. Die onveranderende liefde wat my omvou. Sal dit altyd onthou. Onweerstaanbaar, jou arms as dit moeilik raak. Net 'n moederhart wat veg om haar seun 'n man te maak. Ek is diep geraak. NET JY ALLEEN. NET JY ALLEEN. SAL OOR BERGE EN DALE REIS. EK VIR JOU EN JY VIR MY. WAAR JY IS DAAR IS MY HUIS. NET JY ALLEEN, NET JY ALLEEN. WEET WAT WARE LIEFDE IS. NET JY WEET WIE EK IS, NET JY ALLEEN, NET JY ALLEEN. Jy's onmisbaar. Onvergelykbaar, jy is onvervangbaar. Jy is die pleister, jy's die gom wat ons hou bymekaar. Jy's my steunpilaar. Te ontelbaar, die aanmoedigende woorde van jou. Die liefde wat jy het vir my sal ek nêrens anders kry. NET JY ALLEEN. NET JY ALLEEN. SAL OOR BERGE EN DALE REIS. EK VIR JOU EN JY VIR MY. WAAR JY IS DAAR IS MY HUIS. NET JY ALLEEN, NET JY ALLEEN. WEET WAT WARE LIEFDE IS. NET JY WEET WIE EK IS, NET JY ALLEEN, NET JY ALLEEN.
Writer(s): joe foster Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out