album cover
Sink
12.539
Afrikaans
Sink è stato pubblicato il 1 aprile 2016 da Herman Kleinhans Musiek come parte dell'album Piekniek Vir Twee
album cover
Data di uscita1 aprile 2016
EtichettaHerman Kleinhans Musiek
LinguaOlandese
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM134

Video musicale

Video musicale

Testi

Ek kruip weg in hierdie woonbuurt en niemand ken my nie
Tog kyk almal, oor die muur, om in die agterplaas in te sien
Wat as hierdie drome waar word en 'n glas word tussen ons geplaas?
Ek wonder of jy dit ooit sal besef
Waar gaan hierdie drome van my heen?
Ek sukkel om te sien, dalk is ons tyd regtig geleen
Dag-lig kind ek skree jou naam
Soos ek sink in hierdie oseaan
Sal jy tog net jou verskyning maak
My voete trap en daar is niks
En die Here weet ek gaan verdrink
Sal jy dalk kan kom om my te haal?
Ek kruip weg in hierdie woonbuurt en niemand ken my nie
Tog kyk almal, oor die muur, om in die agterplaas in te sien
Wat as hierdie drome waar word en 'n glas word tussen ons geplaas?
Ek wonder of jy dit ooit sal besef
Waar gaan hierdie drome van my heen?
Ek sukkel om te sien dalk is ons tyd regtig geleen
Dag-lig kind ek skree jou naam
Soos ek sink in hierdie oseaan
Sal jy tog net jou verskyning maak?
My voete trap en daar is niks
En die Here weet ek gaan verdrink
Sal jy dalk kan kom om my te haal?
My voete trap en daar is niks
En die Here weet ek gaan verdrink
Sal jy dalk kan kom om my te haal?
Written by: Twee
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...