Crediti

PERFORMING ARTISTS
Joshua Na Die Reën
Joshua Na Die Reën
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Joshua Na Die Reën
Joshua Na Die Reën
Songwriter
Jacques De Villiers
Jacques De Villiers
Songwriter

Testi

Lank verlore liefdes val in elke traan
Van my hart wat daar nou 'n reënboog staan
Ek volg die liggies deur die woud totdat ek vind
Die lig hier binne my skyn blind
Is daai 'n soos die winter waar ek my verloor
En jy my aan die swerf kry om myself weer op te spoor
Ek volg die liggies deur die woud totdat ek vind
Die lig hier binne my skyn blind
Hou vas jou hart se strale breek dwars deur die nag
Jy sê dis meer as net geluk wat jy bly volg
Dat jy staat maak op die vreugde wat jou spore agter los
Jy hang die liggies deur die woud soos wat jy sing
Om 'n voetpad vir die wêreld na al drome te begin
Hou vas jou hart se strale breek dwars deur die nag
Hou vas jou hart se strale breek dwars deur die nag
Soveel meer as net geluk wat ek beleef
As jou hart sy diepste woorde aan my wêreld begin kleef
Jy hang die liggies deur die woud en ek vra
Dat jy nooit sal ophou om die liggies aan te dra
Written by: Jacques De Villiers, Joshua Na Die Reën
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...