Video musicale

Concerti in programma per Kurt Darren

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Kurt Darren
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Kurt Darren
Kurt Darren
Lyrics

Testi

O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe. Die rivier is vol, my trane rol. 'N Bokkie wat vanaand, by my wil lê. Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe. Die rivier is vol, my trane rol. 'N Bokkie wat vanaand, by my wil lê. Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Ek wens ek het vlerke soos 'n arend. Dan vlieg ek maar verewig oor die see. Dan vlieg ek na die arms van my moeder. En daar sal ek bly tot die dood. O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe. Die rivier is vol, my trane rol. 'N Bokkie wat vanaand by my wil lê. Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe. Die rivier is vol, my trane rol. 'N Bokkie wat vanaand, by my wil lê. Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie Ek wens ek het vlerke soos 'n engeltjie. Dan vlieg ek deur die tronk se tralies heen. Dan vlieg ek na die arms van my moeder. En daar sal ek bly tot die dood. O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe. Die rivier is vol, my trane rol. 'N Bokkie wat vanaand, by my wil lê. Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe. Die rivier is vol, my trane rol. 'N Bokkie wat vanaand, by my wil lê. Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie Instrumentaal. Ek is 'n loslappie Loslappie O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe. Die rivier is vol, my trane rol. 'N Bokkie wat vanaand, by my wil lê. Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe. Die rivier is vol, my trane rol. 'N Bokkie wat vanaand, by my wil lê. Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe. Die rivier is vol, my trane rol. 'N Bokkie wat vanaand, by my wil lê. Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie 'N Bokkie wat vanaand, by my wil lê. Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie.
Writer(s): Dp, Kobus Visagie Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out