album cover
Vertaal
98
Afrikaans
Vertaal è stato pubblicato il 11 agosto 2017 da Just Music come parte dell'album Op Die Oomblik (Deel Een)
album cover
Data di uscita11 agosto 2017
EtichettaJust Music
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM101

Video musicale

Video musicale

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Karen Zoid
Karen Zoid
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Karen Zoid
Karen Zoid
Songwriter

Testi

Elke dag is ‘n raaisel
Elke dag is prag en praal
En ons laat dit skyn
En ons laat dit straal
Ons is die skrywers
En ons is die verhaal
En ons is die syfers
Wat die kode vertaal
Soos ons wandel
Deur die wolke
Praat ons land en sand
Neem my af
Neem my op
Neem my hand
Ons is die skrywers
En ons is die verhaal
En ons is die syfers
Wat die kode vertaal
Elke dag is ‘n raaisel
Elke dag is prag en praal
En ons laat dit skyn
En ons laat dit straal
Ons is die skrywers
En ons is die verhaal
Ons is die syfers
Wat die kode vertaal
Written by: Karen Zoid
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...