Crediti

PERFORMING ARTISTS
Elandré
Elandré
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
Composer
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Testi

[Verse 1]
Vir nou
Vir nou is ek lief vir jou
Vir nou hou ek vas aan jou
Tot ek beter woorde kry
[Verse 2]
Vir nou
Vir nou het ek man geraak
En probeer om als reg te maak
Wat die tyd verniel het
[Chorus]
Nog net een dag
Voor ons vergaan
Voor wat ek is in sak en as is en ons altwee weer alleen is
Eendag
Eendag
[Verse 3]
Tot nou
Het ek dinge vermy
En kanse laat verby gly om te sê
Hoe seer my hart klop hier binne my
[Verse 4]
Tot nou
Het ek woorde terug gehou
Maar hoe kan 'n man sê
Dat sy lewe voor jou voete lê?
[Chorus]
Nog net een dag
Voor ons vergaan
Voor wat ek is in sak en as is en ons altwee weer alleen is
Eendag
Nog net een dag
Voor ons vergaan
Terug na die grond met wie ek een is, waar herinneringe stil rus
Eendag
[Verse 5]
Wie nie waag nie sal nie wen nie
Jy's oppad, jy's bestem
Moeg gepraat, moeg probeer
Uit en uit jou les geleer
Jy's die horison my skat
Die stof lê op jou kronkel pad
Eendag sal jy my kan saam vat
Na eendag
Eendag
Eendag
[Chorus]
Eendag
Voor ons vergaan
Terug na die grond met wie ek een is, waar herinneringe stil rus
Eendag
Eendag
Written by: Elandré Schwartz, Niel Schoombee
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...