album cover
Woorde
689
Afrikaans
Woorde è stato pubblicato il 6 ottobre 2017 da Select Musiek come parte dell'album Uitbasuin
album cover
Data di uscita6 ottobre 2017
EtichettaSelect Musiek
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM

Video musicale

Video musicale

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Ray Dylan
Ray Dylan
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ray Dylan
Ray Dylan
Composer, Lyrics

Testi

Woorde, woorde is eerlik
Niks is meer duideliker
As jy dit sê
Woorde, dit kan ook beskrywe
Dit kan verduidelik hoe jy voel
En wat jy bedoel, uit jou hart
So gee my die kans
Om myself te vertaal
Met my liefde
Om na jou te kan staar
En te weet jy is daar
Sal geen woorde van my kan ontneem
So gee my die kans
Om myself te vertaal
Met my liefde
Om na jou te kan staar
En te weet jy is daar
Sal geen woorde vanaand kan beskryf
Woorde, woorde is eerlik
Niks is meer duideliker
As jy dit sê
Woorde, dit kan ook beskrywe
Dit kan verduidelik hoe jy voel
En wat jy bedoel uit jou hart
Woorde, woorde is eerlik
Niks is meer duideliker
As wanneer jy sê
Woorde, dit kan ook beskrywe
Dit kan verduidelik hoe jy voel
En wat jy bedoel uit jou hart
Dit kan verduidelik hoe jy voel
En wat jy bedoel uit jou hart, woorde
Written by: Ray Dylan
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...