album cover
Jonk bly
album cover
Jonk bly è stato pubblicato il 20 settembre 2017 da Snyman Musiek Produksies come parte dell'album Jonk Bly
20 settembre 2017
EtichettaSnyman Musiek Produksies
BPM
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Video musicale

Video musicale

Testi

Ek sal doen net wat ek wil
Ek sal sê net wat ek wil
Ek sal gaan net waar ek wil
Want ek kan, want ek is jonk
Ek sal lewe van dag tot dag
Ek sal party in die nag
Ek sal altyd laaste lag
Want ek kan, want ek is jonk
Vir die res van my lewe wil ek jonk bly
Vir die res van my lewe wil ek jonk bly
Wil die lekker lewe leef tot in ewigheid saam met jou
Ek wil jonk bly
Ek sal doen net wat ek wil
Ek sal sê net wat ek wil
Ek sal gaan net waar ek wil
Want ek kan, want ek is jonk
Jy kan my pik net soos 'n slang
Maar vir niks is ek nie bang
Ek sal lewe vir vandag
Want ek kan, want ek is jonk
Vir die res van my lewe wil ek jonk bly
Vir die res van my lewe wil ek jonk bly
Wil die lekker lewe leef tot in ewigheid saam met jou
Ek wil jonk bly
Ek sal doen net wat ek wil
Ek sal sê net wat ek wil
Ek sal gaan net waar ek wil
Want ek kan, want ek is jonk
Vir die res van my lewe wil ek jong bly
Vir die res van my lewe wil ek jong bly
Wil die lekker lewe leef tot in ewigheid saam met jou
Ek wil jonk bly
Vir die res van my lewe wil ek jong bly
Vir die res van my lewe wil ek jong bly
Wil die lekker lewe leef tot in ewigheid saam met jou
Ek wil jonk bly
Written by: Nic Stevens
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...