Video musicale

Video musicale

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Kurt Darren
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Kurt Darren
Kurt Darren
Lyrics
N. Schoombee
N. Schoombee
Composer
D. Kelly
D. Kelly
Composer
S. Butler
S. Butler
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer
Dirk v Niekerk
Dirk v Niekerk
Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer
Fred Hunter
Fred Hunter
Producer
Dane Taylor
Dane Taylor
Producer

Testi

Pasop die vlamme
Want oral waar jy loop
Sien ek net rooi
Soos jy dit gooi
Maak oop die damme
Want oral waar jy dans
Loop hierdie vuur
Dis amper hier
Dans die vlamme
Altyd rondom jou
Dans my vingers
Brand maar ek wil vat aan jou
Die moeilikheid staan
Teen die muur
Voel die vuur
Laat die dansvloer brand
Hey, maar dis warm
Lui die alarm
(Laat die dansvloer brand)
(Hey)
Hou jou voete bo die vlamme
Waai die rook weg met jou hande
En dans, dans, dans
Laat die dansvloer brand
Hey, maar dis warm
Lui die alarm
(Laat die dansvloer brand)
(Hey)
Hou jou voete bo die vlamme
Waai die rook weg met jou hande
En dans, dans, dans
Laat die dansvloer brand
Jy brand van binne
Ek voel dit aan jou lippe
As jy my soen
As jy my soen
Ek's vasgevange
Ek kan nie wegkom
Die vuur het versprei
Dis binne my
Da-da-dans die vlamme
Altyd rondom jou
Dans my vingers
Brand maar ek wil vat aan jou
Die moeilikheid staan
Teen die muur
Voel die vuur
Laat die dansvloer brand
Hey, maar dis warm
Lui die alarm
(Laat die dansvloer brand)
(Hey)
Hou jou voete bo die vlamme
Waai die rook weg met jou hande
En dans, dans, dans
Laat die dansvloer brand
Hey, maar dis warm
Lui die alarm
(Laat die dansvloer brand)
(Hey)
Hou jou voete bo die vlamme
Waai die rook weg met jou hande
En dans, dans, dans
Laat die dansvloer brand
Laat die dansvloer brand
Laat die dansvloer brand
Oe, laat die dansvloer brand
Hey
Laat die dansvloer brand
Hey, maar dis warm
Lui die alarm
(Laat die dansvloer brand)
(Hey)
Hou jou voete bo die vlamme
Waai die rook weg met jou hande
En dans, dans, dans
Laat die dansvloer brand
Hey, maar dis warm
Lui die alarm
(Laat die dansvloer brand)
(Hey)
Hou jou voete bo die vlamme
Waai die rook weg met jou hande
En dans, dans, dans
Laat die dansvloer brand
Written by: D. Kelly, K. Darren, N. Schoombee, S. Butler
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...