album cover
Kaapstad
337
In Tour
Contemporary Singer/Songwriter
Kaapstad è stato pubblicato il 1 gennaio 2005 da Just Music come parte dell'album Media
album cover
AlbumMedia
Data di uscita1 gennaio 2005
EtichettaJust Music
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM141

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Karen Zoid
Karen Zoid
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Karen Zoid
Karen Zoid
Composer

Testi

[Verse 1]
Ek hou van skryf op my eie
Met my fyn, swart filt pen
Wat my hand beduie
Hoe om jou hart te wen
[Verse 2]
Ek hou van sing op my eie
As ek lê in die bad
Sing ek die liedjie van die radio
Totdat die tik binne my laat
[Verse 3]
Ek hou van dans op my eie
Op die maat van die Alto
In my sitkamer met die ligte sag
Wanneer die engele vir my kan lag
[Verse 4]
Ek hou van speel op my eie
Al klink dit leeg, al klink dit bly
Ek hou van pantoffels en my pa se ou truie
Like it too much, hey
[Verse 5]
Ek hou van Kaapstad in die winter
As wolk die waters stem
Dis amazing hoe 'n baan dag
Al ons arguments wen
[Verse 6]
Ek hou van dink op my eie
Niemand kan jou in die rede val nie
Al die karre en die vliegtuie
Ek nie slaap, ek dink nie ek sal nie
[Verse 7]
Ek hou van kyk op my eie
Na al die freaky mense in die game
Soms is die lewe 'n fantasie droom
It's just more of the same
[Verse 8]
Ek hou van lê op my eie
In die park op die gras
Tussen die blommetjies en die bye
Hou jy my styf vas
[Verse 9]
Ek hou van jou op jou eie
In ons natuurlike habitat
Where for art thou Romeo?
Kan ek jou huis toe vat?
[Verse 10]
Ek hou van Kaapstad in die winter
As wolk die waters stem
Dis amazing hoe 'n baan dag
Al ons arguments wen
Written by: Karen Zoid
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...