album cover
Ek Lewe
545
In Tour
Contemporary Singer/Songwriter
Ek Lewe è stato pubblicato il 1 gennaio 2005 da Just Music come parte dell'album Media
album cover
AlbumMedia
Data di uscita1 gennaio 2005
EtichettaJust Music
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM60

Testi

Ek lewe
Gemaak om na liefde te strewe
Op vlerke van vriendskap te swewe
Sonder vrae, sonder sorge
Dag vir dag
Dreun ritme om my heen
Voel die ure vol, en tog alleen
Maar jou blik verslaan my vrese
Son-Saffier lag in jou wese
Bring geluk, wat lank verlore was
Ek lewe
Gemaak om na liefde te strewe
Op vlerke van vriendskap te swewe
Sonder vrae, oor wat môre mag bring
Ek lewe
Verstaan weer van droom en van vrede
Die vreugde van leef in die hede
Dat ek hier is vir 'n rede
Die vrae was, soos skadu's binne my
Deur die ligte lag, en antwoord jy
En ek sien die son-verhale
In jou oë, nuwe tale
Lees die storie van 'n weer-begin
Ek lewe
Gemaak om na liefde te strewe
Op vlerke van vriendskap te swewe
Sonder vrae, oor wat môre mag bring
Ek lewe
Verstape van droom en van vrede
Die vreugde van leef in die hede
Dat ek hier is vir 'n rede
Oh-wo-ho-wo ek lewe
Gemaak om na liefde te strewe
Op vlerke van vriendskap te swewe
Sonder vrae
Oor wat môre mag bring
Written by: Karen Zoid
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...