album cover
Lewe
994
Afrikaans
Lewe è stato pubblicato il 18 maggio 2018 da Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals come parte dell'album Lewe
album cover
AlbumLewe
Data di uscita18 maggio 2018
EtichettaUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM119

Video musicale

Video musicale

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Jan Bloukaas
Jan Bloukaas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jean Du Plessis
Jean Du Plessis
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Jean Du Plessis
Jean Du Plessis
Producer

Testi

[Verse 1]
Ek mis die dae toe alles nog eenvoudig was
Toe nuuskierigheid my enigste kompas was
Maar iewers langs die pad het ek my rigting verloor
En nou, kyk waar's ons nou
[Chorus]
Is dit net ek, of lyk die sterre mooi vanaand
Ons almal jaag net rond om ons merk te maak
Hou op bereik en kyk wat jy werklik het
Die lewe is 'n oop boek, so begin skryf
[Verse 2]
Ek mis die dae toe alles nog maklik was
Toe ons probleme nog kleiner as ons drome was
Maar iewers langs die pad het ons mos groot geraak
En nou, kyk waar's ons nou
[Verse 3]
Vertel my droom jy nog werklik waar
Dalk word jou drome nog waar vanaand
Is hy hier vanaand, kan ek dalk dit maak?
Hou op vrae vra maak jou gedagtes waar
[Verse 4]
Niemand het dit groot gemaak
Sonder om bang te wees nie
My vriend, jy't nie hierdie lewe gekry
Om dood te wees nie
[Chorus]
Is dit net ek, of lyk die sterre mooi vanaand
Ons almal jaag net rond om ons merk te maak
Hou op bereik en kyk wat jy werklik het
Die lewe is 'n oop boek, so begin skryf
[Bridge]
Ek mis die dae toe alles nog eenvoudig was
Toe nuuskierigheid my enigste kompas was
Maar iewers langs die pad het ek my rigting verloor
En nou, kyk waar's ons nou
[Chorus]
Is dit net ek, of lyk die sterre mooi vanaand
Ons almal jaag net rond om ons merk te maak
Hou op bereik en kyk wat jy werklik het
Die lewe is 'n oop boek, so begin skryf
Written by: Jean Du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...