album cover
Rodeo
2164
World
Rodeo è stato pubblicato il 6 luglio 2018 da Vonk Musiek come parte dell'album Die Liefde Album
album cover
Data di uscita6 luglio 2018
EtichettaVonk Musiek
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM95

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Jan Blohm
Jan Blohm
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jan Blohm
Jan Blohm
Songwriter
Neil Nachtrein
Neil Nachtrein
Songwriter

Testi

Ek is vêr weg, vêr weg van my huis
Baby en ek mis jou, dans in die kombuis
Onthou jy wie is ek?
Onthou jy wie is jy?
Ons wou mos eendag 'n fancy kar die Kaap in ry
Ek kom huistoe
Ek wil die son op jou lyf proe
En toe uit die blou
Is ek sonder jou
Met my lyf op die rodeo
Bring ek als terug vir jou
En toe kom die blou
En ek's sonder jou
Ry ek die rodeo
En ek dit vir jou
Gee my dagdrome
Soos die son op jou lyf
En ek weet ek weet beter
As om te cope met die seer
Lê jou lyf hier
Kom lê jou lyf hier neer
En lig trek lig uit donker
Dis al wat dit weet van seer
Ek kom huistoe
En wil die son op jou lyf proe
En toe uit die blou
Is ek sonder jou
Met my lyf op die rodeo
Bring ek als terug vir jou
En toe kom die blou
En ek sonder jou
Ry ek die rodeo
Doen ek dit vir jou
Ry ek die rodeo
Doen ek dit vir jou
Written by: Jan Blohm, Neil Nachtrein
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...