album cover
Deurmekaar
album cover
Deurmekaar è stato pubblicato il 28 settembre 2018 da Select Musiek come parte dell'album Liefdegenerasie
28 settembre 2018
EtichettaSelect Musiek
BPM73
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Video musicale

Video musicale

Testi

Ek het geloop sonder om te groet
Ek wil jou bel ek wonder of ek moet
Ek weet jy dink ek't jou verniel
Maar ek het jou lief met my hart en siel
Ek het geloop sonder om te groet
En clean breaks is tien teen een goed
En ek sit hier op die lang pad soos soveel kere vantevoor
Iewers langs die highway het ek my beste pel verloor
Ek ken jou lyf
Ek ken jou taal
Ek ken jou goed en ek
Ken jou kaal
Ons het opgestaan
Ons het weer geval
Die herinneringe maak my mal
Die fight's verby
Die vuur's geblus
Die storm het bedaar
Als is fine
En ek voel so deurmekaar
Ek het geloop sonder om te groet
Jy's nog altyd een wat net praat wanneer hy moet
As ek kon sing, sou ek minder sê
Sal jy ook beter weet wat ek nodig het
Ek ken jou lyf
Ek ken jou taal
Ek ken jou goed en ek
Ken jou kaal
Ons het opgestaan
Ons het weer geval
Die herinneringe
Die herinneringe
Die herinneringe
Ek ken jou lyf, my baby, ek
Ek ken jou taal
Ek ken jou goed
En ek ken jou kaal
Ons het opgestaan
Ons het weer geval
Die herinneringe maak my skoon deurmekaar
Ek ken jou lyf, my baby, ek
Ken jou taal
Ek ken jou goed
En ek ken jou kaal
Ons het opgestaan
En ons het weer geval
Die herinneringe maak my skoon deurmekaar
Written by: Karen Zoid
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...