album cover
Hittegolf
255
Afrikaans
Hittegolf è stato pubblicato il 28 settembre 2018 da Juanita Records come parte dell'album Hittegolf
album cover
Data di uscita28 settembre 2018
EtichettaJuanita Records
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM86

Video musicale

Video musicale

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
Songwriter

Testi

Ek is al van die liefde vertel
Dit is goed en soms sleg wel
In my geval
Is dit alles behalwe sleg
Onverwags het dit opgedaag
Ons het besluit om die kans te waag
Die beste keuse
Wat ons nog saam kon maak
Ek gaan sê
Wat oorloop in my hart
Dis my woorde
Jy kan dit vir jou vat
Jy stuur 'n hittegolf deur my
Wat deur die koue in my bly
Jou naam is in my graveer
Om lief te hê het ek geleer
Jy is die wind wat my verwaai
Wat my wêreld om en om laat draai
Ons is net soveel beter saam
Ons is soveel beter saam
In my oë sien ek my verlede
In jou oë sien ek net die vrede
Jy straal dit uit
Dis my toekoms wat ek sien
Maar ek gaan sê
Wat oorloop in my hart
Dis my woorde
Jy kan dit vir jou vat
Jy stuur 'n hitte golf deur my
Wat deur die koue in my bly
Jou naam is in my graveer
Om lief te hê het ek geleer
Jy is die wind wat my verwaai
Wat my wêreld om en om laat draai
Ons is net soveel beter saam
Ons is soveel beter saam
Ek is al van die liefde vertel
Dit is goed en soms sleg wel
In my geval
Is dit alles behalwe sleg
Jy stuur 'n hittegolf deur my
Wat deur die koue in my bly
Jou naam is in my graveer
Om lief te hê het ek geleer
Jy is die wind wat my verwaai
Wat my wêreld om en om laat draai
Ons is net soveel beter saam
Ons is soveel beter saam
Ons is soveel beter saam
Written by: Franja Du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...