album cover
Winter
37
Pop
Winter è stato pubblicato il 28 ottobre 2018 da Monster Rekords come parte dell'album Winter - Single
album cover
Data di uscita28 ottobre 2018
EtichettaMonster Rekords
LanguageEnglish
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM173

Video musicale

Video musicale

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Marli Maria Geyser
Marli Maria Geyser
Acoustic Guitar
Richann Brüssow
Richann Brüssow
Acoustic Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Marli Maria Geyser
Marli Maria Geyser
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Richann Brüssow
Richann Brüssow
Producer

Testi

Daar's nog wasem op my venster van jou asem na gisteraand
Daar's nog spore op my grasperk vars soos die letsels op my hart
Ek soek jou my blommekind vanaand
Ek soek jou vanaand
Blomme verlep onder somerson se strale
Herfs se donkerbruin blare en die wind
Van Winter
Winter
Van Winter
Winter
Daar's nog water in die glas waaraan jy gedrink het nou die aand
En jou woorde wat my gekwes het hulle voel soos vuiste wat my slaan
Maar ek soek jou my blommekind vanaand
Ek soek jou vanaand
Blomme verlep onder somerson se strale
Herfs se donkerbruin blare en die wind
Van Winter
Winter
Van Winter
Winter
Ek wil van jou vergeet
Ek wil van jou vergeet
Ek wil van jou vergeet
Ek wil net vergeet
Maar ek soek jou my blommekind vanaand
Ek soek jou vanaand
Blomme verlep onder somerson se strale
Herfs se donkerbruin blare en die wind van winter
Written by: Marli Maria Geyser
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...