Video musicale
Video musicale
Crediti
PERFORMING ARTISTS
Manie Jackson
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Rudi Claase
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Werner Beukes
Producer
Dennis East
Producer
Sean Butler
Producer
Murray Lubbe
Producer
Testi
Hoor jy in die middel van die nag
En weet jy dat ek vir jou wag?
Verstaan jy, sien jy hierdie donker hart wat huil?
Nag, dis nag hier binne my
En iewers baie vêr, iewers fluister jy
Ek hoor jou in my siel
My hart is so verniel
Ek verlang na jou
Wag, ek wens jy het gewag
Dis duister rondom my, ek dans in hierdie nag
Hoe kon jy net gaan?
Ek wens ek het verstaan
Ek verlang na jou
Hoor jy in die middel van die nag
En weet jy dat ek vir jou wag?
Verstaan jy, sien jy hierdie donker hart wat huil?
Oor alles wat ons dan verloor het
Wat as jy my net gehoor het
Sien jy hierdie donker hart wat huil?
Hoekom is ek so verward
Sien jy my donker hart?
Tyd, ons tyd was net te min
Dit alles was reeds klaar, nog voor dit kon begin
Jou hart het my verlei
Dit sal ewig by my bly
Ek verlang na jou
Wag, ek wens jy het gewag
Dis duister rondom my, ek dans in hierdie nag
Hoe kon jy net gaan?
Ek wens ek het verstaan
Ek verlang na jou
Hoor jy in die middel van die nag
En weet jy dat ek vir jou wag?
Verstaan jy, sien jy hierdie donker hart wat huil?
Oor alles wat ons dan verloor het
Wat as jy my net gehoor het?
Sien jy hierdie donker hart wat huil?
Hoekom is ek so verward
Sien jy my donker hart?
Hoor jy in die middel van die nag
En weet jy dat ek vir jou wag?
Verstaan jy, sien jy hierdie donker hart wat huil?
Oor alles wat ons dan verloor het
Wat as jy my net gehoor het
Sien jy hierdie donker hart wat huil?
Hoekom is ek so verward
Sien jy my donker hart?
Written by: Rudi Claase