album cover

Vriende

401Afrikaans2013
album cover
Vriende è stato pubblicato il 1 gennaio 2013 da Universal Music (Pty) Ltd. come parte dell'album Afrikaans
Data di uscita1 gennaio 2013
EtichettaUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM120
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Testi

[Verse 1]
My vriende is dood normaal
Hulle kry lief, hulle kry soms seer
Werk ook in die dag van agt tot vyf, somtyds
My vriende hoor my altyd uit
As ons praat tot laat oor 'n glasie wyn
Hulle deel my lag, hulle deel my pyn
[Chorus]
Hey vriende, julle's altyd daar vir my
Ek weet julle sal altyd by my bly
En dit is goed genoeg vir my
En vriende julle bly hier in my hart
Wat ons het kan niemand ooit weg vat
Soos ons saam op hierdie lang pad stap
[Verse 2]
Herinneringe red ons steeds
Van oud word en goeie tye vergeet
Saam is nog altyd beter as alleen
En wie weet wat die toekoms hou?
Oh, wie weet hoe lank ons nog sal leef?
Al wat ons hier het is hier en nou
[Chorus]
Hey vriende, julle's altyd daar vir my
Ek weet julle sal altyd by my bly
En dit is goed genoeg vir my
Hey vriende, julle bly hier in my hart
Wat ons het sal niemand ooit weg vat
Soos ons saam op hierdie lang pad stap
[Chorus]
Hey vriende, julle's altyd daar vir my
Ek weet julle sal altyd by my bly
En dit is goed genoeg vir my
Hey vriende, julle bly hier in my hart
Wat ons het sal niemand ooit weg vat
Soos ons saam op hierdie lang pad stap
Written by: Elvis Blue

Footer Shazam

Seleziona lingua:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Seguici

Loading...