album cover
Esmarelda
976
Rock
Esmarelda è stato pubblicato il 5 luglio 2019 da Universal Music (Pty) Ltd. come parte dell'album Sos
album cover
AlbumSos
Data di uscita5 luglio 2019
EtichettaUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM123

Crediti

PERFORMING ARTISTS
FATMAN
FATMAN
Vocals
Werner Beukes
Werner Beukes
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Freddie Nest
Freddie Nest
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Werner Beukes
Werner Beukes
Producer
Johannes Brümmer
Johannes Brümmer
Assistant Producer

Testi

Weggesteek vir die wêreld
Verafsku deur die mens
Sy hartstog kon jy voel
Wanneer die klokke lui
'n Skeef gesig
En krom sy rug
Die laste moes hy dra
Maar mooi vergaan
En jeug bly staan
Dit is tog so waar
Jy's my Esmarelda
Jy het my aanvaar
Die mooi in my gesien
En geweet dis altyd daar
Esmarelda
Vir jou stap ek deur vuur
Vir jou sal ek bly lief wees
Tot my sterwensuur
Esmarelda
Maar die mens kan soms so wreed wees
En het in hul pad gestaan
En gesê: "Hey, Quasimodo, jy is mos nie 'n man"
En sy hart het seer geraak
En hy wou sommer moor
Want jy sien hy sou vergaan
As hy haar liefde moes verloor
Esmarelda
Jy het my aanvaar
Die mooi in my gesien
En geweet dis altyd daar
Esmarelda
Vir jou stap ek deur vuur
Vir jou sal ek bly lief wees
Tot my sterwensuur
Esmarelda
Ja, hy staan bekend as die boggelrug van Notre Dame
Maar sy gees word nie gebreek nie
Want dis sy wat by hom staan
Jy's my Esmarelda
Jy het my aanvaar
Die mooi in my gesien
En geweet dis altyd daar
Esmarelda
Vir jou stap ek deur vuur
Vir jou sal ek bly lief wees
Tot my sterwensuur
Esmarelda
Esmarelda
Esmarelda
Written by: Freddie Nest
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...