album cover
Die Koor
254
Afrikaans
Die Koor è stato pubblicato il 8 luglio 2019 da Dirk Van Der Westhuizen Records come parte dell'album Stoom
album cover
AlbumStoom
Data di uscita8 luglio 2019
EtichettaDirk Van Der Westhuizen Records
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM125

Video musicale

Video musicale

Testi

Maak toe jou oë, vergeet van alles rondom jou
Daar's nie 'n beter tyd as nou, Hy is reeds hier
Lig op jou hand en moenie dink oor waar jy is
Jou dankbaarheid mag nooit gaan rus, Hy is reeds hier
En die engele se dromme wat weergalm rondom jou
Is 'n teken dat Hy luister soos ons stemme saam op bou
Hy is die leier en ons is die koor
So sing met jou stem na die Hemel daar bo
Hy is die leier en ons is die koor
Hy sal elke gebed in ons harmonie hoor
Na bo
Maak toe jou oë, dink aan vandag en wat jy het
Hy't elke uur wat almal het vir ons geleen
Lig op jou hand en straal jou liefde uit na bo
Dis wat ons weet en wat ons glo, Hy is die een
En die engele se dromme wat weergalm rondom jou
Is 'n teken dat Hy luister soos ons stemme saam op bou
Hy is die leier en ons is die koor
So sing met jou stem na die Hemel daar bo
Hy is die leier en ons is die koor
Hy sal elke gebed in ons harmonie hoor
Na bo
En die engele se dromme wat weergalm rondom jou
Is 'n teken dat Hy luister soos ons stemme saam op bou
Hy is die leier en ons is die koor
So sing met jou stem na die Hemel daar bo
Hy is die leier en ons is die koor
Hy sal elke gebed in ons harmonie hoor
Na bo
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...