album cover
Dromer
album cover
Dromer è stato pubblicato il 13 settembre 2019 da Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals come parte dell'album Kyk Na My
13 settembre 2019
EtichettaUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
BPM131
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Video musicale

Video musicale

Testi

Met 'n tas vol winter
By 'n deur vol somer
Bring dit weer 'n nuwe son
Dit skyn 'n lig op wat sal kom
Soos die hemel oopmaak
En my vrese wegraak
Beweeg my droom van silhouette
Na 'n moontlikheid wat lewe het
Hoop is die siel van 'n dromer
Dit wat jou laat glo daar is iets baie groter
Ek glo in my dat drome lewe kry
Wanneer jou wil met jou sterre 'n pad kruis
Drome maak my sterker
Dit gee my die vlerke om te vlieg
Drome laat my vlieg
Drome gee my rede
Blaas weer nuwe lewe om te vlieg
Drome laat my vlieg
My droom so helder
Verkleur die blou van gister
Ek verf 'n nuwe horizon
Van 'n lewe wat my toekom
Soos die wêreld my roep
Weet ek dis nie in my bloed
Om sommer net so op te gee
En weg te hardloop van die seer
Hoop is die siel van 'n dromer
Dit wat jou laat glo daar is iets baie groter
Ek glo in my dat drome lewe kry
Wanneer jou wil met jou sterre 'n pad kruis
Drome maak my sterker
Dit gee my die vlerke om te vlieg
Drome laat my vlieg
Drome gee my rede
Blaas weer nuwe lewe om te vlieg
Drome laat my vlieg
In diepste waters het ek al geswem
In drome bly glo en vir beter gewens
Deur winde en golwe
Het stroomop my sterker gemaak
So ek bly steeds glo
Hoop is die siel van 'n dromer
Dit wat jou laat glo daar is iets baie groter
Ek glo in my dat drome lewe kry
Wanneer jou wil met jou sterre 'n pad kruis
Drome maak my sterker
Dit gee my die vlerke om te vlieg
Drome laat my vlieg
Drome gee my rede
Blaas weer nuwe lewe om te vlieg
Drome laat my vlieg
Written by: Hugo Ludik, Vaughan Gardiner
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...