Video musicale
Video musicale
Crediti
PERFORMING ARTISTS
Karen Zoid
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Karen Zoid
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Karen Zoid
Producer
Theo Crous
Producer
Testi
Hier kom die donker
Hier kom die donker nag
Die donker nag is die plek
Waar geliefdes al eeue wag
Al eeue wag
In die donker nag
Hier in die donker
Hier in die donker nag
Die donker nag waar vergifnis kan skitter
Soos 'n ster wat wag
Die sterrewag
Van die donker nag
Slaap sag in die donker nag
Slaap sag in die donker nag
Geen klag teen die donker
Geen klag teen die donker
Slaap sag in die donker
Slaap sag in die donker nag
Ja slaap sag in die donker nag
Slaap sag in die donker nag
Daar's prag in die donker
Daar's prag in die donker
Slaap sag in die donker
Die pragtige donker nag
Ja slaap sag in die donker nag
Slaap sag in die donker, die donker nag
Geen klag teen die donker
Geen klag teen die donker
Slaap sag in die donker
Slaap sag in die donker nag
Ja slaap sag
(Slaap sag in die donker nag)
In die donker, donker nag
(Slaap sag in die donker nag)
Daar's prag in die donker
Daar's prag in die donker
Slaap sag in die donker
Die pragtige donker nag
Written by: Karen Zoid