Testi

Kon ek opdrag gee, Laat die rose bloei, Trane in 'n glas, Sou ek jou voete was, Kon ek met jou dans, Soos blare in die wind, Sou ek tyd vasbind, Heilig in 'n mens, En al werk ek die nag trein, Kan ek in drome glo, As jy wag vir my, Sal ek jou kom kry, Kan ek jou donker skeur, Laat dit lig op jou reen, Jy hopeloos besef, Jy sien jou in my, Het ek dit reg gekry, Om die man te vermy, Om diep in jou lag, Vlenters waansin aan, En al werk ek die nag trein, Kan ek in drome glo, As jy wag vir my, Sal ek jou kom kry, Vir jou my mou rond dra, As die ster in Betlehem, Nog eenkeer vir my, Na grond paaie ly, Wil jou geheime hoor, En in 'n boksie weg toor, En 'n vuur vir jou maak, Ek sweer sterre het vlerke, En al werk ek die nag trein, Kan ek in drome glo, As jy wag vir my, Sal ek jou kom kry, En al werk ek die nag trein, Kan ek drome glo, As jy wag vir my, Sal ek jou kom kry,
Writer(s): Harry George Kymdell, Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out