album cover
Danklied
album cover
Danklied è stato pubblicato il 19 aprile 2020 da 1276396 Records DK come parte dell'album Die Sluise Van Die Hemel
19 aprile 2020
Etichetta1276396 Records DK
BPM117
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Testi

[Verse 1]
Soveel drome
Soveel dinge
Soveel ek en jy
[Verse 2]
Soveel vrae
Soveel dae
Somtyds hooggety
[Verse 3]
Wie's jou anker, wie's jou hoop?
Is jy vry gekoop?
As jy 'n klop voel aan jou deur
Maak dit dadelik oop
[Verse 4]
Dankie vir jou en my
Dankie vir die sonsopkoms
Dankie vir 'n koffietjie
Dankie vir die Suiderkruis
[Verse 5]
Die bosveldvuur, die Drakensberg
Die Outeniquapas
Magoebaskloof Pretoria
Die doodstil Weskuspad
[Verse 6]
Wat's jou drome?
Wat's jou vrae?
Wat wil jy hê?
[Verse 7]
Wat's jou leese?
Wat's jou plan?
Wat wil jy sê?
[Verse 8]
Maar vra jouself eers, wie is jy?
Ken jy jouself?
Waarin glo jy?
Waarna streef jy?
Vind maar eers jouself
[Verse 9]
Dankie vir jou en my
Dankie vir die sonsopkoms
Dankie vir 'n koffietjie
Dankie vir die Suiderkruis
[Verse 10]
Die bosveldvuur, die Drakensberg
Die Outeniquapas
Magoebaskloof Pretoria
Die doodstil Weskuspad
[Verse 11]
Soveel skoonheid
Soveel mooi
'n Rede om te glo
Soveel paaie
Soveel kronkels
Uit die hand van bo
[Verse 12]
Soms verdwaal ons
Waar is jy?
Voel ons soms alleen?
Die oggendstondgoud in sy mond
Jy was nêrens heen
[Verse 13]
Dankie vir jou en my
Dankie vir die sonsopkoms
Dankie vir 'n koffietjie
Dankie vir die Suiderkruis
[Verse 14]
Die Bosveldvuur, die Drakensberg
Die Outeniquapas
Magoebaskloof Pretoria
Die doodstil Weskuspad
[Verse 15]
So draf jy langs my op die strand
Ons bly in die mooiste, mooiste land
Ek en jy
Hand aan hand
Written by: Robbie Wessels
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...