album cover
Nonnie
album cover
Nonnie è stato pubblicato il 17 luglio 2020 da Vonk Musiek come parte dell'album Jenny
AlbumJenny
Released17 luglio 2020
EtichettaVonk Musiek
BPM84
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Video musicale

Video musicale

Testi

Nonnie, die lig deur jou kantgordyn
Het die hele aand lank in my drome ingeskyn
Onder in die gang is iets vir jou, onthou
In 'n donker kamer lê 'n man na jou en verlang
En Nonnie weet al lankal
Van die sirkels om die maan
En Nonnie weet al lankal
Waarheen die maan snags gaan
So Nonnie, sê vir my
Kan ek jou kom kry?
Nonnie, ek's jammer ek pla so laat
Daar's iets in hierdie wind wat jou lyf beskryf
Ek skryf hier uit onse straat
'n Plek waar ek net in drome kon verlaat
En Nonnie weet al lankal
Van die sirkels om die maan
En Nonnie weet al lankal
Waarheen die maan snags gaan
So Nonnie, sê vir my
Kan ek jou kom kry?
Nonnie, die lig agter jou kantgordyn
Het die hele lank in my drome ingeskyn
Onder in die straat het die herfs gehang
Nonnie, sê vir my, was dit jou plan?
En Nonnie weet al lankal
Van die sirkels om die maan
En Nonnie weet al lankal
Waarheen die maan snags gaan
Nonnie, sê vir my
Nonnie, sê vir my
Kan ek jou kom kry?
Written by: Jan Blohm, John Masser
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...