album cover
Arm
album cover
Arm è stato pubblicato il 11 settembre 2020 da WM South Africa come parte dell'album Mooi
AlbumMooi
11 settembre 2020
EtichettaWM South Africa
BPM
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Video musicale

Video musicale

Testi

Jy’s die stil van stilheid wat praat
Jy's die rots by my voete wat my ewig dra
Jy's die suiker in my koffie sodat ek nie bitter smaak
Heeltemal verlore sonder mekaar
Jy’s 'n bietjie en ek's baie
Jy is meer en ek is min
Jy's stil en ek, en ek maak geraas
So verskillend tog pas ons bymekaar
Want jy's alles, als wat ek wil hê
Soos die wind in die Kaap wil ek dit nie anders hê
Want jy's alles, als wat ek wil hê
Want ons is so so arm sonder mekaar
Ons is eintlik arm sonder mekaar
Jy's selfstandig, ek's 'n dromer
Ek's nuuskierig, jy is kalm
Ek dink jy's vervelig en jy dink ek's 'n aap
Daar's soveel baie dinge wat ek oor ons kan sê
Ons hande is verskillend maar tog pas dit in mekaar
Want jy's alles, als wat ek wil hê
Soos die wind in die Kaap wil ek dit nie anders hê
Want jy's alles, als wat ek wil hê
Want ons is so so arm sonder mekaar
Ons is eintlik arm sonder mekaar
Want jy's mooier as mooi dis soos dik en dun
Teenoorgestelde is net nie dieselfde
Ons is oos en wes, maar dis vêr van mekaar
Ons is so, so arm sonder mekaar
Ons is eintlik arm sonder mekaar
(Sonder mekaar
So, so arm
Sonder mekaar
So, so arm)
(Sonder mekaar
So, so arm
Sonder mekaar
So, so arm)
Jy's die stil van stilheid wat praat
Jy's die rots by my voete wat my ewig dra
Jy's die suiker in my koffie sodat ek nie bitter smaak
Heeltemal verlore sonder mekaar
Written by: Julanie Kok
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...