In primo piano
ALBUMVoor Die Kerk - SingleChristiaan Baartman
I successi di Christiaan Baartman
Suggerimenti
Crediti
COMPOSITION & LYRICS
Cornelius Christiaan Kritzinger
Songwriter
Testi
Kan jy my vanaand voor die kerk kry
Net na 12 voor die kerk kry
Jou pa is n dominee, hy se ek mag jou glad nie sien nie
Ek is te rof vir jou, die stads knaap wat bikes opbou
Ma
Jy is so mooi vir my, ek sukkel om jou uit my kop te kry
Ek kannie wegbly van jou af nie so ek whatsapp maar v jou
Kan jy my vanaand voor die kerk kry
Net na 12 voor die kerk kry
My HONDA IS vol petrol, en my hande wil om jou wentel .
Die dorp se liggies wag vir ons, ek wil jou wys waar die mense gons,
Sal jy my vanaand voor die kerk kry
Net na 12 voor die kerk kry
Ek wil soveel vir jou te wys, die wye werled buite daardie huis
Avonture wag op jou, 'n nuwe lewe net vir nou
Ek sal my self aan jou pa bewys. elke dag iets afmerk van sy lys
Tot hy jou vir my wil gee. Voor daai groot ou kerk se deur
Kan jy my vanaand voor die kerk kry
Net na 12 voor die kerk kry
My HONDA IS vol petrol, en my hande wil om jou wentel
Die dorp se liggies wag vir ons, ek wil jou wys waar die mense gons
Sal jy my vanaand voor die kerk kry
Net na 12 voor die kerk kry
Brug
Ek lyk van buite dalk rof, en my hande vol stof
Maar my hart is goud vir jou
Kan jy my vanaand voor die kerk kry
Net na 12 voor die kerk kry
My HONDA IS vol petrol, en my hande wil om jou wentel
Die dorp se liggies wag vir ons, ek wil jou wys waar die mense gons
Sal jy my vanaand voor die kerk kry
Net na 12 voor die kerk kry
Writer(s): Cornelius Kritzinger
Lyrics powered by www.musixmatch.com