album cover
Karla
album cover
Karla è stato pubblicato il 2 gennaio 2005 da Universal Music (Pty) Ltd. come parte dell'album Koos Wie?
2 gennaio 2005
EtichettaUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM163
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Testi

[Verse 1]
Daar is 'n meisie soos 'n veer
Wat my die wysie en woorde gee
Want saam met Karla wen ek grond
Word elke dag 'n klein verbond
[Verse 2]
'n Speel kitaartjie toor musiek
Op net een snaartjie, dis manjifiek
Want saam met Karla wen ek grond
Word elke dag 'n klein verbond
[Verse 3]
Sy maak die woorde en sy sing
Ek vind akkoorde sonderling
Want saam met Karla wen ek grond
Word elke dag 'n klein verbond
[Verse 4]
Soos 'n tinktinkie so fyn is sy
Maar om haar pinkie draai sy my
Want saam met Karla wen ek grond
Word elke dag 'n klein verbond
Want saam met Karla wen ek grond
Word elke dag 'n klein verbond
Written by: Koos Du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...