album cover
Silwer
album cover
Silwer è stato pubblicato il 3 settembre 2021 da Spoegwolf (Pty) Ltd. come parte dell'album Silwer
AlbumSilwer
3 settembre 2021
EtichettaSpoegwolf (Pty) Ltd.
BPM136
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Testi

[Verse 1]
Ek het ons hond uit die reën ingebring
Jy's vas aan die slaap
My wonde sing
[Verse 2]
Ons het dit maklik laat lyk
Maar jou boots is vol modder
My hande vol bloed
[Verse 3]
En al daai donners kan wag
Ek het ons ride uitgesort
Ek het die bekers gepak
Ons gaan ry die langpad om
[Chorus]
En die hemel is silwer
Jy's 'n storm van goud
Die bome's geraamtes
Ek sal oud word by jou
En die hemel is silwer
Jou hare is goud
Ons ry deur geraamtes
Ek wil oud word by jou
[Verse 4]
Ek is deur monsters gejaag as 'n kind
Maar ek het omgedraai
Ek het my vuiste gebal
[Verse 5]
Laat my nou opstaan soos 'n man vir jou
Al is daar wild en pyn
Vlak in my oë
[Verse 6]
My verlede kan wag
Ek pak my hart by jou in
Met ons hond op die bak
Kan ons ry, die lang pad om?
[Chorus]
En die hemel is silwer
Jy's 'n storm van goud
Die bome's geraamtes
Ek sal oud word by jou
En die hemel is silwer
Jou hare is goud
Ons ry deur geraamtes
Ek wil oud word by jou
Written by: Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...